fbpx
Home » Testimonials » Bianca Snyman

Bianca Snyman

Die Wilgers
Bakgat diens en goeie pryse
Baie dankie vir julle hulp en om ons te help met nuwe alarm stelsel. Ek en my gesin voel nou baie veilig. Ons het goeie alarm stelsel gekry teen goeie prys en die instalasie was vinnig en ek moet ê Fidelity ADT is net so bakgat met hulle monitor diens. Dankie julle!!!
Scroll to Top